Home > Terms > Afrikaans (AF) > Avogadro

Avogadro

Italiaanse natuurkundige (1776 tot 1856): Getal (konstante) van Avogadro (chemie), die aantal molekules in 'n mol of grammolekule van enige stof, bv. vir suurstof, die aantal in 32 gram; dit bedra 6.0228 ± 0.0011 x 1023 (betrek op die skaal van die chemiese atoomgewigte). Hipotese (reël, wet) van Avogadro, hipotese (reël, wet), in 1811 opgestel, wat lui dat in gelyke volumes van alle gasse daar, by gelyke druk en by dieselfde temperatuur, eweveel molekules aanwesig is, m.a.w. dat die molekulêre volume van die gasse gelyk is; dit is in 1814 ook deur Ampère onafhanklik geformuleer.

0
Lisa minu sõnastikku

Mida öelda tahate?

Arutelude loomiseks tuleb sisse logida.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Sõnastikud

  • 5

    Followers

Valdkond/domeen: Education Category: Teaching

Leerproduk

Die eindresultaat van 'n leerproses; wat jy daaruit geleer het.

Kaastöötaja

Featured blossaries

Huaiyang Cuisine

Kategooria: Food   2 3 Terms

Best TV Manufacturers

Kategooria: Technology   1 10 Terms